Jeugbediening

Die Jeugbediening fokus daarop om die jeug van die gemeente en nabye hoërskole geestelik te bearbei en met berading by te staan.

Ons is ook verantwoordelik vir die kategeseskool


Voorsitter: Willem le Roux

 

Terug na bedieninge